On Now
Weekends 16:00 - 19:00
All Request Sunday Nikki
NEXT: 19:00 - 20:00 Nuut in Afrikaans with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

Vrystaat-droogte 2de grootste die afgelope 30 jaar

───   12:54 Tue, 23 Oct 2012

Vrystaat-droogte 2de grootste die afgelope 30 jaar | News Article
Pieter Möller

Theunissen - Die vloede en oorstromings in die Oos-Kaap, staan in skrille kontras met dele van Sentraal-Vrystaat wat tans onder 'n droogte gebuk gaan.

So sê Koos Pienaar, 'n leierboer van die Theunissen-distrik. Pienaar het aan Ofm Nuus gesê die huidige droë toestande wat in groot dele van die provinsie ondervind word, is die tweede grootste droogte in die afgelope 30 jaar vir die tydperk ná Maart-maand.

Pienaar sê hoewel daar nog nie krisisse rakende watervoorsiening is nie, is die veefaktor 'n baie groot probleem vir die meeste boere.

Pienaar het 'n beroep op mede-landbouers gedoen om voer beskikbaar te stel.







Podcasts

Koos Pienaar:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.