On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

National

Zuma vra weer vir enigheid in ANC

───   08:43 Sun, 13 Feb 2011

Zuma vra weer vir enigheid in ANC | News Article

President Jacob Zuma het ‘n beroep vir eenheid gedoen toe die ANC se Wes-Kaapse leierskapskonferensie uiteindelik vandag in Kaapstad begin het. Die konferensie moes gistermiddag al begin het, maar moes weens spanning tussen die twee vernaamste ondersteunersgroepe uitgestel word. Bykomende ondersteuners van die voormalige provinsiale Sekretaris, Mcebisi Skwatsha, het op die laaste oomblik by die konferensie opgedaag.
In Noordwes is vorige ANC sekretaris Supra Mahu-mapelo gister as party-voorsitter in die provinsie aangewys. Voormalige burgemeester van Matlosana, China Dodovu, is as onder-voorsitter ingesweer.

Nuusflits
 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.