National
Morning News - 6/8/2015 - Oggendnuus─── 13:02 Mon, 08 Jun 2015

Your morning OFM News | Vanoggend op OFM-nuus
Farm attacks
While two suspects are expected to appear in the Kuruman Magistrate's Court today in connection with the murder of a local farmer, police in North West have launched a manhunt for three armed attackers wanted for the murder of a Brits farmer. This comes after 60-year-old farm employee, Andries Snyman, succumbed to stab wounds after he was attacked last Saturday on a North West farm. His death came just a few days after 63-year-old Christo Kruger was shot in his house on the farm Byron last Thursday. North West police spokesperson, Pelonomi Makau, says no arrests have been made in connection with Snyman's murder and the police investigation continues. Snyman was asleep in his bedroom during the attack. He died on the scene. - OFM News
Load shedding's effect on clothing sector
While Eskom has promised South Africans a well-lit winter, the Southern African Clothing and Textile Workers' Union says load shedding is having a dire effect on the clothing sector's workforce. The union says many workers are being forced into unpaid short-time. The union says it's studied the effects of load shedding on 112 companies in the clothing, textile, footwear and leather manufacturing sectors across the country. Workers say at least 17% of them have been put on short-time. - ECR Newswatch

Appletiser apologises for brunette ad
Soft drink company Appletiser has apologised for any upset caused over an advert some perceived as a “blonde moment” and racist, News24 reported. It tweeted yesterday that its reference to brunettes and blue eyes was not meant to insult. This was in response to the company posting an advert on May 27 with a white and black woman cosying up to one another, accompanied by the caption: Every brunette needs a blonde best friend. The words "Hey there blue eyes" have been printed on some of its bottles. Some Twitter users questioned whether a black woman could be referred to as a brunette, and took offence that the impression was created that blacks needed a white friend to gain approval.
NUUS in 60 SEKONDES
President Jacob Zuma het onderneem om die Marikana-verslag op 30 Junie vry te stel. Dit nadat 'n dringende aansoek om Zuma te dwing om die verslag bekend te maak, vandag in die Hooggeregshof in Pretoria aangehoor is. Regsverteenwoordigers van die Marikana mynwerkers wat in Augustus 2012 beseer en in hegtenis geneem is, het verlede week dokumente by die hof ingedien. Die president het vroeër in die Parlement gesê hy sal die verslag teen die einde van die maand bekend maak
Die departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het glo 'n sessie met 500 leerders in Botshabelo, oos van Bloemfontein gelei ter bewusmaking van die regsgevolge om mense oor die kuberruim te boelie of seksuele boodskappe te stuur. Die jongmense is ook ingelig oor die regsweë wat tot slagoffers se beskikking is. Die departement sê sogenaamde seks-teksboodskappe en kuberboelies het saam met die toename in elektroniese kommunikasie verskyn
Die Moederstad met haar kenmerke wat wêreldwyd herken word, is gekies om deel te wees van die nuwe Wêreld-weergawe van die bordspel, Monopoly. Die spel vier vanjaar sy 80ste bestaansjaar. Kaapstad is een van veertig stede wat in die spesiale weergawe ingesluit is. Dit sal volgens die SAUK teen die einde van die jaar vir die mark gereed wees
Loonsamesprekings in die goudmynbedryf begin vandeesweek
Loonsamesprekings in die goudmynbedryf begin vandeesweek in Johannesburg met die vakbond, Amcu, te midde van dreigemente oor arbeidsoptrede. Die president van Amcu, Joseph Mathunjwa, het volgens die SAUK die Kamer van Mynwese gewaarsku met reuse nywerheidsoptrede in die goud- en steenkoolsektore, indien daar nie wesenlike resultate in die eerste twee weke van die onderhandelings is nie. Mathunjwa, wat verlede jaar 'n vyf maande-lange staking in die platinumbedryf gelei het, het vroeër met 'n onbeskermde staking in die goudbedryf gedreig. Hy sê dit sal volg indien 'n ooreenkoms, wat met die NUM-vakbond beklink is, aan Amcu-lede aangebied word. Die vakbonde en die kamer vergader môre in Johannesburg om die samesprekings te beplan. Die huidige drie jaar-ooreenkoms in die twee sektore verstryk aan die einde van vandeesmaand, met 'n nuwe ooreenkoms wat verkieslik teen die begin van Julie in werking moet tree. - ANA

SAFA breek sy stilte
Die identiteit van twee hooggeplaaste sokkeramptenare wat betrek word by die FIFA korrupsie-skandaal bly steeds 'n raaisel. Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, SAFA, het vroeër bekendgemaak dat hy regsoptrede oorweeg oor die bewerings dat SAFA betrokke was by beweerde omkopery om die 2010 Wêreldbeker aan te bied. SAFA hou vol dat die sowat 120 miljoen rand wat Suid-Afrika betaal het met goeie bedoelings was. In nog 'n verwikkeling word beweer dat Marokko eintlik die bod vir 2010 gewen het, en nie Suid-Afrika nie. Volgens 'n Britse koerant, The Telegraph, toon geheime video opnames dat die destydse lid van die uitvoerende komitee, Ismail Bhamjee die bewering aan 'n joernalis gemaak het. - ANA
Pasgebore baba in asblik in Potchefstroom gevind
'n Pasgebore baba is gisteraand in 'n asblik in Potchefstroom in Noordwes gevind. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê die baba is in 'n asblik in die Trimpark gevind. Volgens Bodasing het paramedici die baba ondersoek. Daar was egter niks wat hulle kon doen nie en die baba is op die toneel dood verklaar. Die saak word ondersoek. - Verskaf
Production at Sparta Foods expected to resume
Production at Sparta Foods in Welkom is expected to resume today after a pipe burst late Friday afternoon releasing toxic fumes. Sparta’s spokesperson Niel Venter says employees were safely evacuated and some were transported to hospital. According to him only two employees are still being treated toxic inhalation in the St. Helena Private Hospital in the city. He says the situation is under control and some affected employees are still recovering at home. OFM News broke the news at the weekend that about 300 onsite employees were evacuated while more than 60 employees where transported to various hospitals in the city. Venter says contaminated meat products were loaded onto sealed trucks and will be safely disposed after they was exposed to toxic fumes. - OFM News
2 arrested for Kuruman murder
Two people have been arrested in connection with the murder of a 64-year-old farmer from Kuruman in the Northern Cape. Christo Kruger was killed on his farm at around 8pm on May 28. He was shot in the chest through the locked security gate of his house. Kruger and his 55-year-old wife, Vera, were alone at their home at the time. She was physically unharmed during the incident. - OFM News
Kabeldiewe in hospitaal
Die polisie in Noordwes sê twee vermeende kabeldiewe, wat steeds onder polisiebewaking in die hospitaal is, sal na verwagting in die Brits landdroshof verskyn sodra hul uit die hospitaal ontslaan word. Polisiewoordvoerder, Kelebogile Moleko sê die verdagtes, albei van Zimbabwe is Saterdag in die vroeë oggendure glo deur 'n boer betrap toe hulle kabel op die plaas Kleinfontein by Brits gesteel het. Volgens Moleko het die boer glo twee waarskuwingskote afgevuur. - OFM-nuus
SAFA breek stilte
Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging het sy stilte verbreek oor bewerings dat omkoopgeld van 10 miljoen dollar aan FIFA betaal is sodat Suid-Afrika die 2010-Sokkerwêreldbeker kon aanbied. Safa voer aan dat geen misdaad gepleeg is nie en het gesê die bewerings is 'n valse verhaal wat daarop gemik is om die land se beeld te skaad. Volgens Safa is die geld wat aan Concacaf gegee is, deel van 'n goedgepubliseerde Afrika diaspora-program wat deel gevorm het van die regering se African Renaissance-inisiatief, die breinkind van oudpresident Thabo Mbeki. Volgens Safa impliseer die beeld wat geskets is na die inhegtenisneming van top FIFA-amptenare verkeerdelik dat ondersteuningsprojekte wat met die 2010-Sokkerwêreldbeker verband gehou het nie destyds gerapporteer is nie en dat regeringsleiers en -beamptes dit slegs nou opper in 'n poging om enige ootredings te probeer verbloem. - ANA

Kinderbeskermingsregister geraadpleeg
Werkgewers maak glo al hoe meer van die nasionale kinderbeskermingsregister gebruik om te kyk of werksoekers enige oortredings het wat verband hou met kinders. Bathabile Dlamini, minister van maatskaplike ontwikkeling, het gesê werkgewers raak al meer bewus daarvan hoe belangrik dit is om kinders te beskerm en talle werkgewers het al by die departement aangeklop om vas te stel of voornemende werknemers se name op die kinderbeskermingsregister verskyn. Die departement sê dit beteken dat werkaansoekers wat skuldig bevind is aan misdade wat met kindermishandeling verband hou, moontlik nie sekere werksgeleenthede sal kry nie aangesien hul name op die register verskyn. - ANA