On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

National

SA toerisme-syfers lyk positief

───   08:39 Tue, 25 Dec 2012

SA toerisme-syfers lyk positief | News Article
Toerisme-owerhede sê in weerwil van die langsame ekonomiese herstel, besoek talle buitelanders Suid-Afrika. Volgens Toerisme Suid-Afrika het meer as vier miljoen besoekers die land in die eerste ses maande van die jaar besoek berig SABC. Die syfers vir Desember sal na verwagting nog hoër wees. Volgens 'n hotel-woordvoerder is die meeste van die buitelandse besoekers uit ander Afrika-lande.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.