On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OutismeWeek – Die diagnose en die pad vorentoe

───   08:14 Wed, 06 Apr 2022

#OutismeWeek – Die diagnose en die pad vorentoe | News Article

Dit is Wêreld Outisme-week en Prof. David Griessel gesels met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens oor die diagnose van outisme en die pad vorentoe.

Wêreld Outisme-week plaas die kollig op 'n reeks onderwerpe insluitend die struikelblokke wat mense wat met outisme leef elke dag in die gesig staar. Pediatriese en neuro-ontwikkelingspesialis by die Universiteit van die Vrystaat, Prof. David Griessel, gesels met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens oor hoe om outisme 'n bietjie beter te verstaan.

In deel een gesels hulle oor hoe outisme gediagnoseer word en hoe kinders van mekaar verskil. Prof. David Griessel deel ook wat die eerste stappe van hantering is.

Lees ook: #OutismeWeek – Hoekom is outisme in die kollig?

In deel twee gesels hulle oor wat die breë samelewing kan doen om beter saam met kinders met outisme saam te leef, asook hoe outisme die groter familie raak en watter hulp beskikbaar is.

Hier kan gesinne hulp kry te danke aan Autism SA:

Autism SA


Skakel 09:30 elke oggend in op Mid-Morning Magic, 4 - 8 April 2022, vir OFM FamilieFokus se Outisme-week waartydens kenners waardevolle inligting deel.


DISCLAIMER: This content is not intended to be a substitute for professional medical advice, diagnosis or treatment. Always seek the advice of your physician or other qualified health provider with any questions you may have regarding a medical condition. 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.