On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop – Vrystaat Kunswedstryd weer terug

───   10:48 Tue, 05 Apr 2022

#OFMKunsteklop – Vrystaat Kunswedstryd weer terug | News Article

Na drie jaar maak die Vrystaat Kunswedstryd hul terugkeer met 'n paar nuwe en opwindende goed in die mou. Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met algemene ondervoorsitter Riekie Venter om meer uit te vind.

Luister na die potgooi hieronder:

 

LEES OOK: OFM Kunsteklop: Juliette Whelpton se Karoo Artist’s Café op Philippolis

Die 2022-Vrystaat Kunswedstryd sluit in nuwe afdelings vir voordrag en toneel en ook aparte datums vir die aanbieding daarvan asook musiekafdelings.

Hierdie nie-winsgewende organisasie se geleentheid wat elke tweede jaar aangebied word is 'n platform vir uitvoerende kunste en amateurs en skoolkinders. Professionele persone kan ook deelneem.

Aansoeke sluit op 8 April 2022 en deelname vind plaas vanaf 16 Mei 2022. Kry jou registrasie en aansoek inligting hier: https://www.vskw.co.za/registrasie-en-inskrywings/

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.