Mid-Morning Magic
Anglo American Zimele help plaaslike kleinsake─── 11:10 Thu, 04 Jun 2020
![Anglo American Zimele help plaaslike kleinsake Anglo American Zimele help plaaslike kleinsake | News Article](https://oscar.ofm.co.za/img/fr_202064111325.jpg?w=600&h=300&mode=crop&anchor=middlecenter&scale=both)
Yolanda gesels met Richard Langeveldt van Kuruman T-shirts House oor hoe sy onderneming by die Anglo American Zimele program gebaat het.
Richard verduidelik wat die program behels, hoe sy onderneming bygestaan is en ook hoe Covid-19 sy onderneming geraak het. Luister na die onderhoud onder.
Anglo American Zimele help plaaslike kleinsake: