Mid-Morning Magic
#OFMKinderhoekie - Haastige haas en stadige skilpad─── 08:46 Thu, 21 May 2020
Hoe gebeur dit dat 'n skilpad vinniger is as 'n haas? In hierdie bekende storie vind ons uit dat aanhouer wen.
Anna Emm se verwerking van Haastige Haas en stadige Skilpad is 'n prettige uitbeelding van 'n klassieke storie. Luister gerus saam.
Om meer uit te vind oor haar kinderstories, loer hier: https://www.annaemm.com/children-s-books
Hierdie verwerking is vanaf haar storie-CD, Vrolike Fabels vir kinders.
#OFMKinderhoekie - Haastige haas en stadige skilpad: