On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Bongani-hospitaal in Welkom onder die soeklig

───   JOSCA HUMAN 10:48 Mon, 04 Jun 2018

Bongani-hospitaal in Welkom onder die soeklig | News Article

Bongani-hospitaal in Welkom kom vandag onder die soeklig tydens ‘n inspeksie by dié hospitaal.


Die DA in die Vrystaat het aangedui dat LPs en LPWs vandag dié omstrede hospitaal gaan besoek. 

Dienslewering by die hospitaal het die afgelope twee jaar media-opskrifte gehaal. Die hospitaal is deur die nasionale gesondheidsombudsman, Malegapuru Makgoba, ondersoek nadat vyf babas in 2015 in dié hospitaal oorlede is. 

Makgoba was ook verantwoordelik vir die ondersoek na die Life Esidimeni-tragedie waarin sowat 143 psigiatriese pasiënte dood is.


OFM-nuus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.