Leah's Blog
Leah ontvang baie belangrike nuus gedurende die program!─── 12:42 Thu, 09 Jun 2016
![Leah ontvang baie belangrike nuus gedurende die program! Leah ontvang baie belangrike nuus gedurende die program! | News Article](https://oscar.ofm.co.za/img/fr_201669124310.jpg?w=600&h=300&mode=crop&anchor=middlecenter&scale=both)
3 NOMINASIES!
Celeb Radio se Leah is nomineer vir DRIE Tempo Toekennings! Liedjie, Nuweling en Musiekvideo van die Jaar, sê wat?! Stem deur A5, E9 en F9 te sms na 35407 (max 20 per selfoonnommer) of op Huisgenoot.com
![Image title](http://oscar.ofm.co.za/media/1/1/4/116/597b36fa-3763-4958-8666-de57c387503a.jpg)
![Image title](http://oscar.ofm.co.za/media/1/1/4/116/597b36fa-3763-4958-8666-de57c387503a.jpg)