Health
MNI help om die gevolge van stres te bekamp─── 11:16 Fri, 25 Oct 2024
Sponsored11:16 Fri, 25 Oct 2024Beinvloed spanning jou slaap, kognitiewe funksionering, en gemoedsgesondheid?
Hierdie maand fokus Mid-Morning Magic se “Health Focus with MNI” op hoe NeuroVance en SleepVance kan help om jou te ondersteun gedurende uitdagende tye.
Moontlik gemaak deur MNI – jou bewesegesondheidsorgverskaffer.
Luister na al die onderhoude hieronder:
Yolanda Maartens met Sanja van Wyk van MNI oor spanning by kinders en die effek op kognitiewe funksionering en akademiese prestasie.
Yolanda Maartens met Sanja van Wyk van MNI oor spanning en hoe om dit te bestuur.
Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk van MNI oor spanning en uitbranding.
Sanja van Wyk van MNI gesels met Yolanda Maartens oor die belangrikheid van gesonde slaappatrone vir kinders.
Sanja van Wyk van die Medical Nutritional Institute, kom gesels met Yolanda Maartens oor die belangrikheid van gesonde slaappatrone vir tieners.