On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

DA: Vraagtekens oor die Vrystaat se nuwe LUR van landbou

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 08:22 Fri, 31 May 2019

DA: Vraagtekens oor die Vrystaat se nuwe LUR van landbou   | News Article
Roy Jankielsohn FOTO:Bloemfontein Courant

Daar heers groot kommer in politieke geledere oor die Vrystaatse premier, Sisi Ntombela, se nuwe provinsiale uitvoerende raad.


Roy Jankielsohn, DA-lid en leier van die amptelike opposisie in die Vrystaatse wetgewer, sê Ntombela se aanstelling van veral William Bulwane as die nuwe LUR vir landbou en landelike ontwikkeling, laat talle vraagtekens. 

Bulwane, die ANC in die Vrystaat se ondervoorsitter, neem die leisels oor by Benny Malakoane, wat uit die raad geskop is. Hy is ook ‘n voormalige woordvoerder van die ANC in die provinsie. Ntombela het haar provinsiale uitvoerende raad Dinsdag in Bloemfontein aangewys. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Jankielsohn gepraat…



Dit was Roy Jankielsohn, DA-lid en leier van die amptelike opposisie in die Vrystaatse Wetgewer.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.