On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Swak paaie in landelike gebiede gaan aangespreek word

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:00 Fri, 28 Dec 2018

Swak paaie in landelike gebiede gaan aangespreek word | News Article
FOTO: OFM

Agri SA gaan hom volgende jaar toespits op die swak toestand van paaie in landelike gebiede in Suid-Afrika.


Dié landbou-organisasie se Sentrum van Uitnemendheid se voorsitter van ekonomie en handel, Nicol Jansen, sê die paaie-departement se swak onderhoud en opgradering van paaie en grondpaaie het 'n koste-effek op produksie in die landboubedryf.

Volgens hom moet invloed uitgeoefen word op die betrokke staatsdepartement, om geld wat beskikbaar gestel is vir dié doel, korrek te bestuur en doeltreffend aan te wend.



Dit was Nicol Jansen, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid se komitee oor ekonomie en handel.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. 


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.