On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

Boerdery is die Noord-Kaapse skaapboer, Ettienne van Wyk, se bloed

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:33 Mon, 05 Nov 2018

Boerdery is die Noord-Kaapse skaapboer, Ettienne van Wyk, se bloed | News Article
Ettienne van Wyk, 'n skaapboer van Marydale.

‘n Dinamiese, spontane en energieke skaapboer in die Noord-Kaap het klein begin en met die hulp van sy mentor, ander betrokkenes en die regering boer hy steeds vooruit.


OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met dié skaapboer op Agri SA se kongres verlede maand in Pretoria gepraat oor sy boerdery en wat die toekoms inhou…



Dit was Ettienne van Wyk, ‘n skaapboer van Marydale in die Noord-Kaap. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek of News, Agriculture en dan Before Dawn.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050- 953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.



@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.