On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Laurika
Listen Live Streams

Agri Hour

Agri Gauteng wil grondeienaars bystaan met Ekurhuleni-metro se onteieningsplanne

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:25 Tue, 02 Oct 2018

Agri Gauteng wil grondeienaars bystaan met Ekurhuleni-metro se onteieningsplanne | News Article

Agri Gauteng beoog om die eienaars van drie eiendomme wat deur die Ekurhuleni-metro geïdentifiseer is om sonder vergoeding onteien te word, by te staan in ‘n poging om die metro se plan te beveg.


Dit kom nadat die burgemeester van Ekurhuleni, Mzwandile Masina, voorgestel hetvier stukke grond naby Benoni moet spoedig sonder vergoeding onteien word sodatdorpsgebiede daarop ontwikkel kan word. Masina se voorstel is verlede week op'n raadsvergadering van die Oos-Randse metroraad met 'n meerderheid aanvaar.Die uitvoerende hoof van Agri Gauteng, Thinus van Zijl, sê dié landbouvereniging gaan dit nie daar laat nie… OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat.


Dit was Agri Gauteng se uitvoerende hoof, Thinus van Zijl.

Luister Maandag tot Vrydag tussen 05:00 en 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller by (051) 505- 0953 met jou landbounuus.


OFM-nuus


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.