Agri Hour
Nuwe LUR van landbou in die Vrystaat deel sy visie─── CHRISTAL-LIZE MULLER 05:56 Mon, 04 Jun 2018

Dr. Benny Malakoane is verlede maand as die nuwe LUR van Landbou in die Vrystaat aangestel.
Dit kom nadat die premier, Sisi Ntombela, skuiwe in haar kabinet gemaak het. Malakoane, voorheen die LUR van Gesondheid in die provinsie, het Oupa Khoabane vervang. Khoabane is nou die LUR van Samewerkende Regering en Tradisionale Sake, oftewel Cogta.
OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Malakoane gesels oor onder meer sy visie asook uitdagings wat die departement in die gesig staar.
Dit was dr. Benny Malakoane. Skakel weer Dinsdagoggend in op Before Dawn wanneer OFM-nuus verder met Malakoane gesels.
OFM-nuus