Agri Hour
Swart Maandag: Daar's 'n groter prentjie
─── DIRK KOK 08:58 Wed, 01 Nov 2017
Politieke ontleder, Theo Venter, sê daar is binne die storm om die Swart Maandag-betogings 'n groter prentjie van woede en ontevredenheid wat die regering nie mag ignoreer nie.