On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Arts

Vrystaat Kunstefees: Bekende Beckett-toneelstuk maak debuut in Afrikaans

───   09:44 Tue, 04 Jun 2024

Vrystaat Kunstefees: Bekende Beckett-toneelstuk maak debuut in Afrikaans | News Article

Akteurs Gerben Kamper en Pieter Taljaard sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die tragikomedie waar niks gebeur nie, twee keer.

Die geskiedkundige produksie van Beckett se meesterstuk sal jou tot in jou kern roer. Ons wag vir Godot maak sy internasionale debuut in Afrikaans by vanjaar se Vrystaat Kunstefees en is vanaf 2 tot 6 Julie by die kykNET Scaena Teater op die verhoog.




Rolverdeling: Chris Vorster, Gerben Kamper, Pieter Taljaard, Charl Henning

Regisseur: Dion van Niekerk

Skrywer: Samuel Beckett

Vertaling: Naòmi Morgan

Verhoogbestuurder: Gert Hay

Ontwikkelingsfondsborg: Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief (NATi), Vrystaat Kunstefees

Produksiehuis: Ahumba en Walter Strydom



Kaartjies is hier beskikbaar: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1546382479 cg

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.