Agri Hour
Ghaap-distrik in Noord-Kaap loop deur onder veldbrande─── CHRISTAL-LIZE MULLER 05:38 Thu, 01 Nov 2018
![Ghaap-distrik in Noord-Kaap loop deur onder veldbrande Ghaap-distrik in Noord-Kaap loop deur onder veldbrande | News Article](https://oscar.ofm.co.za/img/fr_20181115456.png?w=600&h=300&mode=crop&anchor=middlecenter&scale=both)
Wegholbrande wat sedert Maandag buite beheer gewoed het op die plase Pniel, Secretaris, Rooipoort en Goodhoop by Barkley-Wes in die Noord-Kaap is Dinsdag laat onder beheer gebring.
Volgens die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling in dié provinsie is meer as 7 000 hektaar weiveld reeds verwoes. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met AJ Ford, ’n uitvoerende bestuurslid van Agri Noord-Kaap en die voorsitter van die Ghaap-landbouvereniging, gepraat oor brande wat onlangs in dié gebied by dorpe soos Barkley-Wes, Daniëlskuil en Delportshoop, gewoed het…
Dit was AJ Ford, voorsitter van die Ghaap-landbouvereniging in die Noord-Kaap. Om na ander insetsesl te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en dan Before Dawn.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.
OFM-nuus