On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Wetenskap en navorsing belangrik in landbou

───   05:59 Wed, 11 Jul 2018

Wetenskap en navorsing belangrik in landbou | News Article
Herman van Schalkwyk

In die OFM-agrinuusinsetsel bespreek die landbou-ekonoom en meningsvormer, dr. Herman van Schalkwyk, die belangrike rol van wetenskap en navorsing in die bedryf.


Volgens hom is veral wetenskap van groot belang in die bedryf omadat daar voortdurend tegnologiese vooruitgang in landbou is. 


Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn. 

OFM-agrinuus word aan jou gebring deur NWK. Jou greep op die mark.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.