Agri Hour
Verwagte mielie-oes vergroot─── CHRISTAL-LIZE MULLER 05:47 Thu, 31 May 2018
![Verwagte mielie-oes vergroot Verwagte mielie-oes vergroot | News Article](https://oscar.ofm.co.za/img/fr_20185317416.jpg?w=600&h=300&mode=crop&anchor=middlecenter&scale=both)
Die oesskattingskomitee se vierde produksieskatting vir graangewasse is Dinsdag bekend gemaak.
Dié vooruitskatting vir dié seisoen se kommersiële mielie-oes is positief aangepas, terwyl van die ander gewasse se skattings onveranderd van die vorige oesskatting is.
OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met 'n ekonoom by Graan SA, Luan van der Walt, oor die nuutste skattings gepraat.
Dit was Luan van der Walt, 'n ekonoom by Graan SA.
Skakel Vrydag-oggend in wanneer OFM-nuus verder met Van der Walt gesels oor die vierde produksieskatting vir sojabone, grondbone, sorghum en droëbone.
OFM-nuus