Agri Hour
Faffa Malan gee raad oor Besmetlike Misgeboorte (BM)─── CHRISTAL-LIZE MULLER 09:18 Mon, 02 Apr 2018
Die produktiwiteit van boere in Sentraal-Suid-Afrika en ook elders in die land se beeskuddes word deur Beesbrusellose, ook bekend is as Besmetlike Misgeboorte (BM), gekniehalter en beïnvloed die lewendehawe bedryf in geheel.
OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met die veearts en kundige in vee- en dieresiektes en die bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (RuVASA) dr. Faffa Malan, gesels oor boere se stryd met dié gekontroleerde kroniese kuddesiekte.
Skakel môre oggend in wanneer, dr. Faffa Malan verder gesels oor veesiektes wat boere nou moet dophou.
OFM-nuus