Agri Hour
Landbou se watervoetspoor moet in konteks gesien word─── 18:20 Thu, 01 Feb 2018

In die droë Wes-Kaap is 'n herrie oor landbou se watervoetspoor. Pieter Möller gesels met die landbou-ekonoom, Frikkie Maré, hieroor.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00-06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn.