At Lunch
Liani May gee vir jou Iemand om lief te hê {KLANKtoets met Cyril}─── 13:14 Mon, 11 Dec 2017
![Liani May gee vir jou Iemand om lief te hê {KLANKtoets met Cyril} Liani May gee vir jou Iemand om lief te hê {KLANKtoets met Cyril} | News Article](https://oscar.ofm.co.za/img/fr_20171211132838.jpg?w=600&h=300&mode=crop&anchor=middlecenter&scale=both)
Cyril gesels met Liani oor haar jongste album, die eerste solo album wat sy in 'n ruk uitbring. Sy vier ook haar 10de jaar in die musiekbedryf.
>> so iets oor die album
Lianie se lang verwagte solo album is op die rakke met enorme treffers soos “Iemand om lief te hê, Wa’ Brand dit, Wat kyk jy, Strawberry Lips, Met my hele hart” en vele meer.
“Die nuwe album bevat liedjies wat met elkeen se hart gaan praat, maak nie saak as jy by die braaivleis vuur staan, lekker sokkie of op ‘n romantiese aand uit is nie. Ek is so bevoorreg om twee ongelooflike skrywers betrokke te hê by die album, Johan Vorster en Christoph Kotzé (Appel). Iemand om lief te hê is beslis een van die mooiste liedjies wat ek nog gesing het, en dan is daar lekker dans treffers soos ‘Strawberry lips, Wa’ Brand dit en paar Mixed Emotions bekendes’.
Ek sien so uit om met die album te toer en die liedjies met almal te deel.”