On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

Vooruitsigte vir reën in Vrystaat en Noord-Kaap

───   16:24 Fri, 22 Nov 2013

Vooruitsigte vir reën in Vrystaat en Noord-Kaap | News Article
Dirk Kok - Die Weerdiens sê reën in dele van die Vrystaat kan die naweek en vroeg volgende week voortduur en dele van die droë Noord-Kaap staan ook 'n kans om reën te kry.
Die Bloemfonteinse weerkantoor se Tonie Rossouw sê ’n hoëdrukstelsels oor die noord-oostelike dele van die land en vogtige lug wat van die ewenaar af inbeweeg, is gewoonlik goeie nuus. Dit kan buie en donderbuie vir onder meer die Suidwes-Vrystaat en gebiede wes van Kimberley beteken.




Podcasts

Tonie Rossouw:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.