Human Interest
Ena Murray oorlede─── 18:16 Thu, 04 Jun 2015
Mosselbaai - Die koningin van Afrikaanse liefdesverhale, Ena Murray, is vanoggend in Mosselbaai aan natuurlike oorsake oorlede.
Die 78–jarige Murray is dikwels bestempel as die mees geleesde skrywer in Afrikaans. OFM-nuus het met een van Murray se kindermaats, Veronica Marais, gesels oor hul grootword dae op Loxton, ook haar geboortedorp.
Murray se 55 jaar skryfloopbaan het 130 titels ingesluit. Sy is in 2013 deur die ATKV met ’n oorkonde vereer.
Murray se 55 jaar skryfloopbaan het 130 titels ingesluit. Sy is in 2013 deur die ATKV met ’n oorkonde vereer.
Mark Steenbok/OFM-nuus
Veronica Marais: