On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

Agri Hour

Gr.1-leerling opgewonde oor skoolloopbaan aan Loskuil-plaasskool

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:57 Mon, 10 Feb 2020

Gr.1-leerling opgewonde oor skoolloopbaan aan Loskuil-plaasskool | News Article
Heel agter is Frikkie Nel, Chris van Rensburg en Christiaan Bouwer almal boere van Bothaville, voor is hul kindres en familielede wat ook in die Loskuil-plaasskool was FOTO: Verskaf

Frikkie Nel, 'n saaiboer wat tussen Bothaville en Wesselsbron in die Vrystaat boer, se sesjarige dogter Jomari was vanjaar die vierde geslag wat gr.1 aan die plaasskool Loskuil op die plaas Loskuil begin het en sy blom oor haar eerste skooljaar.


Jomari  en Fourie Bouwer is vanjaar albei die vierde geslag in hul onderskeie families wat hul skoolloopbaan aan dié geskiedenisryke Loskuil-plaasskool begin.  

Bouwer se pa Christiaan is 'n oudleerling aan die skool. Jomari het met OFM-nuus se Christal-Lize Muller gepraat...

Jomari wil eendag 'n graankundige word en geniet elke oomblik op die plaas. Sy ry soggens skoolbus en ken die meeste kinders in haar skooltjie.


Sien onderstaande PODCAST


Dit was Jomari Nel, 'n gr.1-leerling aan die Loskuil-plaaskool by Bothaville in die Vrystaat, slegs op Before Dawn.


OFM-nuus


Podcasts

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.