On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades Anny
NEXT: 20:00 - 23:59 The Music Man Mix with The Music Man
Listen Live Streams

Agri Hour

Die beste van Before Dawn: Daar's altyd lig aan die einde van die tonnel, meen leierboer in laaste OFM-onderhoud voor sy dood

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:26 Mon, 16 Dec 2019

Die beste van Before Dawn: Daar's altyd lig aan die einde van die tonnel, meen leierboer in laaste OFM-onderhoud voor sy dood | News Article

Daar's altyd lig aan die einde van die tonnel, meen leierboer in laaste OFM-onderhoud voor sy dood.

‘n Vrystaatse veeboer en ‘n bekende in die plaaslike rooivleisbedryf, André Ferreira, is in Februarie in die ouderdom van 58 aan kanker oorlede. Ferreira, was die voormalige voorsitter van die RPO in die Vrystaat en het in Januarie vanjaar, in ‘n onderhoud met OFM-nuus, sy sieninge as produsent oor die rooivleisbedryf, wat swaar trek weens die droogte, swak produsentepryse en die daling van veral die speenkalwerprys, gelug. Hy het gesê rooivleisprodusente is onder druk maar dit is 'n siklus waardeur die bedryf gaan. Die uitdaging lê daarin om deur dié siklus te kom “Daar is altyd lig aan die einde van die tonnel,” het hy gesê.

 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…


Podcasts

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.