On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Gerben
Listen Live Streams

National

MPO wil onwettige invoer van suiwelprodukte stopsit

───   08:42 Sun, 02 Dec 2012

Wysigings aan die statutêre regulasies kragtens die Wet op Bemarking van Landbouprodukte is deur die Melkprodusente-organisasie (MPO) voorgestel. Volgens landbou.com wil die organisasie die regulasies laat wysig om veral die onwettige invoer van suiwelprodukte uit China en ander lande, asook die invoer van sub-standaard suiwelprodukte, stop te sit. 'n Woordvoerder van die MPO sê hulle wil inspekteurs by die hawens hê wat inspeksie doen aangesien die doeanebeamptes nie die kapasiteit het om alle invoer te inspekteer nie. Volgens die MPO se aansoek word produkte teen abnormale lae pryse ingevoer weens regeringsbystand, bedrog of swak gehalte. ’n Verbod is tans in plek om invoere uit China te verhoed, maar produkte glip soms deur of word nie korrek verklaar nie.

More from National

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.