On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Glenpark Mark

Glenpark Mark

Glenpark Mark word in Glenweg Hilton gehou 27 Julie 2024 vanaf 9h00 tot 14h00. Dit word aangebied deur Hilton Besighede Assosiasie as fondsinsameling vir die skoonmaak en opgradering van die Hilton Besighede gebied. Kom kuier asb! Ongeveer 30 stalletjies van kos tot alles wat mooi is sal daar wees.

Venue: Glenpark Glenweg Hilton Bloemfontein  | Event date:  27 July 2024, 09:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address:  | Contact Number:  079 991 6981  | Contact Email:  chrisnaba@gmail.com
View All

News

SpaceX vier eerste suksesvolle landing van vuurpylversterker

Geopolitieke wedywering wakker ’n nuwe wêreldwye wedloop aan in die Aarde se wentelbaan en op die maan, terwyl die wêreld se ruimteagentskappe vandeesweek in die Italiaanse stad Milaan vergader.  Read More


Orkaan Milton eis minstens 16 lewens in Florida; miljoene sonder krag

Minstens 16 mense het gesterf toe orkaan Milton se tornado’s verwoesting oor Florida gesaai het terwyl dié Amerikaanse staat ook met oorstromings, kragonderbrekings en ander ontwrigtings te doen gehad...  Read More


Orkaan Milton tref Florida; oorstromings volg

Sterftes is aangemeld, nooddienste moes plek-plek opgeskort word en ’n dak is van ’n stadion afgeruk toe Orkaan Milton oor Florida inbeweeg het.  Read More


Israel verskerp aanvalle op Iran-gesteunde militante groepe

“Die aanvalle wakker vrese van ’n oorlog in die Midde-Ooste aan.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.