On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: APD Internasionale Dag vir Persone met Gestremdede

APD Internasionale Dag vir Persone met Gestremdede

APD Benede Oranje lewer maatskaplike dienste aan persone met gestremdhede in die ZF Mgcawu en Namakwaland distrikte en hou op 2 Desember Internasional dag vir Persone met Gestremdheid by die Moeder gemeente in Upington en het ons, ons jaarlikse Kersmark met hope stalletjies met braaivleis, potjiekos en roosterkoeke, worsbroodjie bstellings vooraf, geskenke, handwerk, plante, lekkernye en gebak. Die pretdag sluit in, springkasteel, Crossfitt Crusader, Stap/Draf 18:00, inkleurkompetisiebeoordeling, kerskarakter kompetisie, lekker pryse en heerlike samesyn met basaar atmosfeer. Al ons vriende en persone met gestremdhede word genooi om saam te kuier. As NPO moet ons self versker dat ons fondse voldoende is om die kantoor en sy uitgawes te bestuur, asook die mees kwesbare mense te ondersteun.

Venue: NG Moedergemeente Upington  | Event date:  02 December 2022, 09:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Upington  | Address: Kooperasiestraat 4  | Contact Number:  0846222980  | Contact Email:  hoftelmarie@gmail.com
View All

News

Vyf sterf, beroemdes se huise verwoes in Los Angeles-vuurhel

Die verwoestende veldbrande wat sedert Dinsdag (7/1) woed in Los Angeles, Kalifornië, het duisende huise verwoes, waaronder dié van Hollywood-beroemdes. Die dodetal staan op vyf.  Read More


Mosambiekse opposisieleier keer terug ondanks ballingskap

Die Mosambiekse opposisieleier, wat al weke lank in ballingskap is vanwaar hy ’n beroep doen op ’n nuwe vlaag betogings, het gesê hy sal Donderdag na die land terugkeer.  Read More


Zimbabwe se afskaffing van doodstraf ‘groot stap vorentoe’

Die VN verwelkom die afskaffing van die doodstraf in Zimbabwe en moedig ander lande aan om sy voorbeeld te volg, of ten minste ’n moratorium op die doodstraf in te stel.  Read More


New Orleans-aanvaller het hulp gehad – FBI

Die verdagte in die New Orleans-aanval wat 15 mense vermoor het toe sy bakkie tydens Nuwejaarsvieringe in ’n skare ingeploeg het, het nie alleen opgetree nie, meen Amerikaanse ondersoekers.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.