On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Nikki
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with Anny
Listen Live Streams
Dos jou uit met OFM CLOSET

Dos jou uit met OFM CLOSET Venue: Online

Wat is dan nou beter as om na jou gunsteling radiostasie te luister en nou ook unieke klere van OFM te kan dra? CLOSET is ’n splinternuwe inisiatief waardeur OFM verskeie items te koop aan al ons luisteraars gaan aanbied. 

Hierdie unieke winkel is eksklusief by Graan SA se NAMPO Oesdag vanaf 16 tot 19 Mei 2023 aangebied! Ons het egter heelwat navrae gekry - as jy ook nog wil CLOSET-klere aankoop, e-pos closet@ofm.co.za.

“Real good stuff, for real good people.”

CLOSET verkoop ’n wye verskeidenheid T-hemde met unieke sêgoed – iets vir elke smaak. Daar is ook ’n spesiaal ontwerpte Versus sokkies – beslis enig in sy soort! Die immergewilde en bekende #OFMBakkieArm word ook aangebied.

CLOSET begin met ’n beperkte aantal produkte, maar hou gerus die spasie dop vir veel meer unieke items waarmee jy jou klerekas kan aanvul!

Aankooppryse is billik en markverwant. Ons produkte se kwaliteit is van hoë gehalte en almal wat ’n stukkie aanskaf kan dit met groot trots dra!


Rig navrae aan: closet@ofm.co.za.


Home Page Gallery Image15 May 2023
View All

News

Rusland, Amerika vergader in Midde-Ooste

Rusland en Amerika sal moontlik Dinsdag (18/2) die beëindiging van die oorlog tussen Oekraïne en Rusland bespreek, maar geen Europese land óf Oekraïne is na die vergadering genooi nie.  Read More


Trump staak befondsing hangende ondersoek na SA grondbeleid

Die Suid-Afrikaanse regering sê hy sien uit daarna om met die Amerikaanse president Donald Trump in gesprek te tree ná bewerings dat die staat grond opsetlik konfiskeer.  Read More


Magdom Palestyne keer terug na Gasa

Tienduisende Palestyne het na die noorde van Gasa begin terugkeer nadat Hamas ingestem het om later vandeesweek drie Israeliese gyselaars te oorhandig.  Read More


Sukses in Afrika noop verdere gebruik van malaria-entstof

Afrika se stryd teen malaria het ’n hupstoot gekry nadat miljoene dosisse van die entstof dwarsoor die vasteland afgelewer is.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.