On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Olebogeng
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams
Danie Botha met Die Broers in Kimberley!

Danie Botha met Die Broers in Kimberley! Venue: Taberna Dei Diamantstad, Kimberley

Op 25 November 2022 bied die Noord-Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid met trots Danie Botha met Die Broers by in Kimberley aan!

Kaartjies is beskikbaar by TD KERK by Dobbin-straat 1 in New Park, en Parsons Home Appliances & Furnishers by Bean-straat 1 in Sol Plaatjie. Of kontak Sharon by 083 457 8148 om jou kaartjie te bespreek.

Kaartjies kos R100 per volwassene, R50 per kind en gratis vir onder 12’s. Ligte etes sal te koop wees.

OFM is 'n trotse mediavennoot van die Danie Botha-konsert.

View All

News

Trump staak befondsing hangende ondersoek na SA grondbeleid

Die Suid-Afrikaanse regering sê hy sien uit daarna om met die Amerikaanse president Donald Trump in gesprek te tree ná bewerings dat die staat grond opsetlik konfiskeer.  Read More


Magdom Palestyne keer terug na Gasa

Tienduisende Palestyne het na die noorde van Gasa begin terugkeer nadat Hamas ingestem het om later vandeesweek drie Israeliese gyselaars te oorhandig.  Read More


Sukses in Afrika noop verdere gebruik van malaria-entstof

Afrika se stryd teen malaria het ’n hupstoot gekry nadat miljoene dosisse van die entstof dwarsoor die vasteland afgelewer is.  Read More


‘Deur God gered’ – Trump op inhuldiging

Soos wat Amerikaners die eerste volle dag van die nuwe Trump-administrasie begin, moet hulle ’n vlaag uitvoerende bevele verwerk wat onderteken is binne ure nadat pres. Donald Trump Maandag (20/1) die...  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.