Women's Month Blog
Karla Mostert - Katjie van die baan─── 10:00 Tue, 23 Aug 2016
Vandag se OFM #Shero is Bloemfontein dieetkundige, Karla Mostert, wat ook Suid-Afrika op die netbalbaan verteenwoordig.
Mark Steenbok het met haar gepraat oor haar kookwater spel asook uitdagings vir vroue in sport.
Karla Mostert praat oor uitdagings vir vroue in sport: