On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Bernice West se eerste Springboktoetsoptrede

───   11:12 Tue, 05 Jul 2022

Bernice West se eerste Springboktoetsoptrede | News Article

Bernice West is een van die kunstenaars wat gaan sorg vir vermaak by die komende naweek se kragmeting tussen die Springbokke en Wallis

Bernice West het met die Good Morning Breakfast-span oor die komende naweek se vermaak by die kragmeting tussen die Springbokke en Wallis gesels.

Lees ook: Caroline Grace sing volkslied by SA-Wallis kragmeting

Iets waarna aanhangers ook na kan uitsien is dat haar nuwe album die komende Vrydag vrygestel word en dat sy van haar nuwe musiek by die wedstryd gaan optree.

Luister na die volledige onderhoud hier:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.