Rugby
Griekwa-span─── 15:09 Wed, 25 Mar 2009

Hendrik Cronjé
Bloemfontein. - Riaan Viljoen is terug.
En Ruaan du Preez is ook op vaskopstut in die beginspan van die GWK-Griekwas vir Vrydag se Vodacombeker-wedstryd teen die Jong Leeus in Kimberley ingesluit. Afskoptyd vir die wedstryd is om 17:00 op GWK-park.
Die spanne is:
GWK Griekwas: Riaan Viljoen, Egon Seconds, Jaco Bekker, Herman Pretorius, Trompie Nonthshinga, Naas Olivier, Dougie Helmuth, Sean Plaatjies, Davon Raubenheimer, Jonathan Mokuena (c), Jacques Lombaard, Cecil Kemp, Ruaan du Preez, Ryno Barnes and Albertus Buckle. Bench: Steph Roberts, Andries Kruger, Brendon Snyman, Rohan Kitshoff, die res van plaasvervangers word later aangewys. .
Jong Leeus: Michael Killian, Dusty Noble, Walter Venter, Barry Goodes, Bernado Botha, Jody Rose, Freddie van Zyl, Warren Perkins, Derick Minnie, Johan van Deventer, Gareth Hemmingway, David Bulbring, Jacques George, Ethienne Reynecke (Capt), Charl du Plessis. Bench: Derek Harwood, Ross Geldenhuys, Rob Andrew, Justin Wheeler, Wesley Moolman, Earl Lewis, Rouan Cloete