On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Press Office

OFM dominates at Best of Bloemfontein Readers’ Choice Awards 2024

───   05:00 Thu, 24 Oct 2024

OFM dominates at Best of Bloemfontein Readers’ Choice Awards 2024 | News Article

OFM, Central South Africa’s leading radio station, is thrilled to announce its achievements at the Bloemfontein Courant Best of Bloemfontein Readers’ Choice Awards 2024.

OFM proudly secured three prestigious accolades: Best Local Radio Station; Best Local Radio Show – Good Morning Breakfast; and Best Local Radio Personality – Shandor Potgieter.

These wins reflect the dedication and passion of OFM’s team and the station’s strong connection with its audience across Central South Africa.

“Thank you to our passionate team and loyal listeners who make this win so special. We are very grateful for the support, and thank you for voting us the best local radio station, the best radio personality, and the best radio show. 

“We stay committed to bringing you the best music, news, and content every day,” said Bianca Smit, OFM Brand Manager.

‘The station remains focused on delivering high-quality radio entertainment’

Tim Thabethe, OFM Programme Manager, added: “The win affirms the hard work that the OFM team puts into its programmes. It is also a promise, from us to our audience in Central South Africa, to continue being the sound of your life, and to offer something that everyone can connect to.”

As OFM celebrates these achievements, the station remains focused on delivering high-quality radio entertainment that resonates with its diverse and loyal audience.

For more info, contact marketing@ofm.co.za.

ENDS


OFM oorheers by 'Best of Bloemfontein Readers' Choice Awards' 2024

OFM, Sentraal-Suid-Afrika se voorste radiostasie, is verheug om sy triomftog aan te kondig by die Bloemfontein Courant ‘Best of Bloemfontein Readers’ Choice Awards’ 2024. OFM het trots drie gesogte toekennings ingepalm: Beste Plaaslike Radiostasie; Beste Plaaslike Radioprogram – Good Morning Breakfast; en Beste Plaaslike Radiopersoonlikheid – Shandor Potgieter.

Hierdie segetog weerspieël die toewyding en passie van OFM se span en die stasie se sterk verbintenis met sy gehoor regoor Sentraal-Suid-Afrika.

“Dankie aan ons passievolle span en lojale luisteraars wat hierdie oorwinning so spesiaal maak. Ons is dankbaar vir die ondersteuning, en baie dankie dat julle ons gekies het as die beste plaaslike radiostasie, die beste radiopersoonlikheid en die beste radioprogram.”

‘Ons oorwinning bevestig die harde werk van die OFM-span’

“Ons bly daartoe verbind om elke dag vir jou die beste musiek, nuus en inhoud te bring,” het Bianca Smit, OFM se handelsmerkbestuurder, gesê.

Tim Thabethe, OFM se programbestuurder, het bygevoeg: “Ons oorwinning bevestig die harde werk van die OFM-span aan sy programme. Dit is ook 'n belofte, van ons, aan ons gehoor in Sentraal-Suid-Afrika, om voort te gaan om die klank van jou lewe te wees, en om iets aan te bied waarby almal kan aanklank vind.”

Terwyl OFM hierdie prestasies vier, bly die stasie daarop gefokus om radiovermaak van hoë gehalte te lewer wat aanklank vind by sy diverse en lojale gehoor.

Vir meer inligting, kontak marketing@ofm.co.za.

EINDIG


Why OFM

OFM, the Sound of Your Life, is Central South Africa’s premier commercial radio station, offering a mix of music, news, and entertainment. The station celebrates 38 years in the broadcasting industry this year. OFM is part of the Central Media Group, with its head office in Bloemfontein.

The station serves the affluent SEM 7-10 economically active marketplace with a broadcast footprint across the Free State, Northern Cape, southern Gauteng and North West. OFM is synonymous with the people of Central South Africa, and includes a full spectrum of listeners, from urban working moms and dads to corporate professionals, as well as rural communities and agricultural producers.

The station has an incredibly loyal and supportive audience. OFM enjoys one of the highest occurrences of time spent listening to the radio in South Africa. This is achieved by the station’s great music offerings – such as playing listeners their favourite songs on the Request Network and counting down Central South Africa’s 30 biggest hits on the Central SA Top 30.

OFM offers several niche features – including a dedicated agricultural programme with three additional agricultural news updates a day, as well as a dedicated business programme.

Sport is close to OFM listeners’ hearts and is what brings much of Central South Africa together. The station is a proud partner, sponsor, and supporter of the Cheetahs, Griquas and Leopards rugby teams as well as the Knights, Heat and Dragons cricket teams. OFM is committed to living the real good life, while at the same time helping Central South Africans to live their best lives.


Waarom OFM

OFM, die klank van jou lewe, is Sentraal-Suid-Afrika se voorste handelsradiostasie, wat ’n verskeidenheid musiek, nuus en vermaak bied. Die stasie vier vanjaar reeds 38 jaar in die uitsaaiwese. OFM is deel van die Central Media Group, met sy hoofkantoor in Bloemfontein.

Die stasie bedien die welvarende SEM 7-10 ekonomies aktiewe mark met ’n uitsaaigebied wat die Vrystaat, Noord-Kaap, Suid-Gauteng en Noordwes insluit. OFM is sinoniem met die mense van Sentraal Suid-Afrika, en sluit ’n volle spektrum van luisteraars in, van stedelike werkende ouers, tot korporatiewe professionele persone, sowel as landelike gemeenskappe en landbouprodusente.

Die stasie het ’n ongelooflike lojale en ondersteunende gehoor. OFM se luisteraars spandeer van die meeste tyd wat luisteraars in Suid-Afrika spandeer om radio te luister. Dit word bereik deur die stasie se gepaste musiekaanbiedinge – luisteraars kan hul gunstelingliedjies op die Request Network versoek en op Saterdae kan hulle inskakel om saam Sentraal-Suid-Afrika se 30 grootste treffers op die Central SA Top 30 af te tel.

OFM bied verskeie nisprogramme aan – insluitend ’n toegewyde landbouprogram met drie bykomende landbounuusopdaterings per dag, asook as ’n toegewyde sakeprogram.

Sport lê OFM-luisteraars na aan die hart en dit is wat baie Sentraal-Suid-Afrikaners bymekaar bring. Die stasie is ’n trotse vennoot, borg en ondersteuner van die Cheetahs-, Griekwas- en Luiperds-rugbyspanne, asook die Knights, Heat en Dragons krieketspanne. OFM is daartoe verbind om die waarlike goeie lewe te lei, en terselfdertyd Sentraal-Suid-Afrikaners te help om hul beste lewens te lei.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.