On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Press Office

OFM celebrates 38 years with THE 38

───   07:00 Thu, 01 Aug 2024

OFM celebrates 38 years with THE 38 | News Article

Win big with THE 38 this August!

This August, OFM proudly celebrates 38 amazing years as the sound of Central South Africa. As a heartfelt thank you to our listeners for their unwavering support, we’re giving them the chance to win big … in THE 38!

OFM is on the lookout for 38 contestants to test their knowledge and compete for a grand prize of R38,000 in cash! This is our listeners’ chance to prove their smarts and walk away a winner.

To enter, listeners must register as official OFM listeners by midnight on 7 August. The 38 contestants will be announced live on OFM between 12 and 14 August. From 15 August, the on-air quiz elimination rounds begin. Only the sharpest minds will survive. The grand finale will take place on 23 August, where one ultimate winner will walk away with all that cash!

‘This birthday campaign will showcase why radio still is the medium it is’

“To be able to celebrate this 38th milestone in OFM's history, giving away R38,000 is a welcome opportunity. The excitement from this birthday campaign will showcase why radio still is the medium it is, even after 100 years of radio in South Africa,” said OFM Programme Manager Tim Thabethe.

Join us in celebrating 38 years of music, memories, and magic. It promises to be an exciting ride, and we can’t wait to see who will rise to the challenge in THE 38!

For more info, contact marketing@ofm.co.za.


Why OFM

OFM, the Sound of Your Life, is Central South Africa’s premier commercial radio station, offering a mix of music, news, and entertainment. The station celebrates 38 years in the broadcasting industry this year. OFM is part of the Central Media Group, with its head office in Bloemfontein.

The station serves the affluent SEM 7-10 economically active marketplace with a broadcast footprint across the Free State, Northern Cape, southern Gauteng and North West. OFM is synonymous with the people of Central South Africa and includes a full spectrum of listeners, from urban working moms and dads to corporate professionals, as well as rural communities and agricultural producers.

The station has an incredibly loyal and supportive audience. OFM enjoys one of the highest occurrences of time spent listening to the radio in South Africa. This is achieved by the station’s great music offerings – such as playing listeners their favourite songs on the Request Network and counting down Central South Africa’s 30 biggest hits on the Central SA Top 30.

OFM offers several niche features – including a dedicated agricultural programme with three additional agricultural news updates a day, as well as a dedicated business programme.

Sport is close to OFM listeners’ hearts and is what brings much of Central South Africa together. The station is a proud partner, sponsor, and supporter of the Cheetahs, Griquas and Leopards rugby teams as well as the Knights, Heat and Dragons cricket teams. OFM is committed to living the real good life, while at the same time helping Central South Africans to live their best lives.


OFM vier 38 jaar met THE 38

OFM vier hierdie Augustus met trots 38 wonderlike jare as die klank van Sentraal-Suid-Afrika. As ’n hartlike dankie aan ons luisteraars vir hul volgehoue ondersteuning, bied ons hulle die kans om groot te wen met … THE 38!

OFM soek 38 deelnemers om hul kennis te toets en mee te ding vir ’n groot prys van R38 000 in kontant! Dit is ons luisteraars se kans om hul algemene kennis te toets en ’n wenner te wees.

Om in te skryf moet luisteraars teen middernag op 7 Augustus as amptelike OFM-luisteraars registreer. Die 38 deelnemers sal tussen 12 en 14 Augustus regstreeks op OFM aangekondig word. Vanaf 15 Augustus begin die vasvra-uitdunrondes op die lug. Net die skerpstes sal deurdring. Die groot finaal vind op 23 Augustus plaas, waar een uiteindelike wenner met al daardie kontant beloon sal word!

‘Hierdie verjaarsdagveldtog sal wys hoekom radio steeds die medium is wat dit is’


“Om hierdie 38ste mylpaal in OFM se geskiedenis te kan vier deur R38 000 weg te gee, is ’n besonderse geleentheid. Die opgewondenheid van hierdie verjaarsdagveldtog sal wys hoekom radio steeds die medium is wat dit is, selfs ná 100 jaar van radio in Suid-Afrika,” sê Tim Thabethe, OFM-programbestuurder.

Sluit by ons aan om 38 jaar van musiek, herinneringe en pret te vier. Dit gaan ’n opwindende veldtog wees, en ons kan nie wag om te sien wie die uitdaging van THE 38 sal aandurf nie!

Vir nog inligting, kontak marketing@ofm.co.za.



Waarom OFM

OFM, die klank van jou lewe, is Sentraal-Suid-Afrika se voorste handelsradiostasie, wat ’n verskeidenheid musiek, nuus en vermaak bied. Die stasie vier vanjaar reeds 38 jaar in die uitsaaiwese. OFM is deel van die Central Media Group, met sy hoofkantoor in Bloemfontein.

Die stasie bedien die welvarende SEM 7-10 ekonomies aktiewe mark met ’n uitsaaigebied wat die Vrystaat, Noord-Kaap, Suid-Gauteng en Noordwes insluit. OFM is sinoniem met die mense van Sentraal Suid-Afrika, en sluit ’n volle spektrum van luisteraars in, van stedelike werkende ouers, tot korporatiewe professionele persone, sowel as landelike gemeenskappe en landbouprodusente.

Die stasie het ’n ongelooflike lojale en ondersteunende gehoor. OFM se luisteraars spandeer van die meeste tyd wat luisteraars in Suid-Afrika spandeer om radio te luister. Dit word bereik deur die stasie se gepaste musiekaanbiedinge – luisteraars kan hul gunstelingliedjies op die Request Network versoek en op Saterdae kan hulle inskakel om saam Sentraal-Suid-Afrika se 30 grootste treffers op die Central SA Top 30 af te tel.

OFM bied verskeie nisprogramme aan – insluitend ’n toegewyde landbouprogram met drie bykomende landbounuusopdaterings per dag, asook as ’n toegewyde sakeprogram.

Sport lê OFM-luisteraars na aan die hart en dit is wat baie Sentraal-Suid-Afrikaners bymekaar bring. Die stasie is ’n trotse vennoot, borg en ondersteuner van die Cheetahs-, Griekwas- en Luiperds-rugbyspanne, asook die Knights, Heat en Dragons krieketspanne. OFM is daartoe verbind om die waarlike goeie lewe te lei, en terselfdertyd Sentraal-Suid-Afrikaners te help om hul beste lewens te lei.

OFM cg

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.