On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Press Office

The Real Good Travel Book now available for download

───   15:10 Thu, 12 May 2022

The Real Good Travel Book now available for download | News Article
“Corni Fourie (Business Manager of Mahareng Publishing) and Anchen Lintvelt (Sales Manager of OFM) launch the Real Good Travel Book.”

In 2020, OFM asked Central South Africa to “Show us your recipes!” Now, as the world slowly shifts back to a more ‘normal’ post-pandemic state, we asked listeners to share their most memorable travel experiences.

The end product: The Real Good Travel Book - a collection of memorable travel experiences from OFM’s listeners and presenters.

This keepsake publication, showcasing some of the hidden gems of Central South Africa, can now be downloaded here: https://bit.ly/RealGoodTravelBook.

Nick Efstathiou, CEO of Central Media Group, says The Real Good Travel Book is a celebration of the Central South African lifestyle.

“Central South Africa is home to many wonderful places to visit, things to see and delicious food to enjoy. A special thank you to our listeners for sharing their bucket list experiences with us. It was special reading all the adventures and now OFM gets to share it with you.”

This book was compiled following a competition run on OFM, after the grand prize winner, the 33-year-old Mari le Roux from Hartbeesfontein in North West, was awarded R15 000 cash, courtesy of Hinterland and Hinterland Fuels, for her contribution of her favourite travel experience in Niewoudtville in the Northern Cape.

“It's an amazing place. It is a house built on a cliff. I think it's the only place in South Africa where you feel like you're waking up on clouds. And the sunset is incredible.”

Derik Wolmarans, managing director of Hinterland Fuels, and the sponsor of the competition, also attended the prize giving on 30 March 2022.

“It is important for us to get involved because our customers are here in Central South Africa. And it's always nice to give back.”

We invite you to use this compilation, presented in collaboration with Mahareng Publishing, as a companion to your travels through the Free State, Northern Cape, North West and Vaal.

“With such professional and amazing partners like Hinterland and Mahareng, the whole project was just easy going from the start! OFM could not do this without them and I hope when you are one of the exclusive owners of The Real Good Travel Book, you will experience the successful partnership like we did,” says Anchen Lintvelt, OFM Sales Manager.

We hope you enjoy the experiences, tips and stories featured in The Real Good Travel Book!

Keep an ear on OFM and an eye on our social media to find out how to win a hardcopy of the publication.

ENDS


AFRIKAANS:

Die Real Good Travel Book is nou beskikbaar vir aflaai

OFM het in 2020 vir Sentraal-Suid-Afrika gevra: “Wys vir ons jou resepte!” Nou, terwyl die wêreld stadig terug beweeg na 'n meer 'normale' post-pandemiese toestand, het ons luisteraars gevra om hul mees onvergeetlike reiservarings te deel.

Die eindproduk: The Real Good Travel Book - 'n versameling onvergeetlike reiservarings van OFM se luisteraars en aanbieders.

Hierdie aandenkingpublikasie, wat sommige van die versteekte juwele van Sentraal-Suid-Afrika ten toon stel, kan nou hier afgelaai word: https://bit.ly/RealGoodTravelBook.

Nick Efstathiou, uitvoerende hoof van Central Media Group, sê The Real Good Travel Book is 'n viering van die Sentraal-Suid-Afrikaanse leefstyl.

“Sentraal-Suid-Afrika is die tuiste van baie wonderlike plekke om te besoek, dinge om te sien en heerlike kos om te geniet. 'n Spesiale dankie aan ons luisteraars vir die deel van hul moet-doen-ervarings met ons. Dit was spesiaal om al die avonture te lees en nou kan OFM dit met julle deel.”

Hierdie boek is saamgestel na aanleiding van 'n kompetisie wat op OFM aangebied is, nadat die grootpryswenner, die 33-jarige Mari le Roux van Hartbeesfontein in Noordwes, R15 000 kontant, met komplimente van Hinterland en Hinterland Fuels, beloon is vir haar bydrae van haar gunsteling reiservaring in Niewoudtville in die Noord-Kaap.

“Dis 'n wonderlike plek. Dit is 'n huis wat op 'n krans gebou is. Ek dink dis die enigste plek in Suid-Afrika waar jy voel jy word op wolke wakker. En die sonsondergang is ongelooflik.”

Derik Wolmarans, besturende direkteur van Hinterland Fuels, en die borg van die kompetisie, het ook die prysuitdeling op 30 Maart 2022 bygewoon.

“Dit is vir ons belangrik om betrokke te raak, want ons kliënte is hier in Sentraal-Suid-Afrika. En dit is altyd lekker om terug te gee.”

Ons nooi jou uit om hierdie samestelling, aangebied in samewerking met Mahareng Publishing, te gebruik as 'n metgesel vir jou reise deur die Vrystaat, Noord-Kaap, Noordwes en Vaal.

“Met sulke professionele en wonderlike vennote soos Hinterland en Mahareng was die hele projek van die begin af net maklik om te bestuur! OFM sou dit nie sonder hulle kon doen nie en ek hoop wanneer jy een van die eksklusiewe eienaars van The Real Good Travel Book is, sal jy die suksesvolle vennootskap soos ons ervaar,” sê Anchen Lintvelt, OFM-verkoopsbestuurder.

Ons hoop jy geniet die ervarings, wenke en stories wat in The Real Good Travel Book verskyn!

Hou ‘n oor op OFM en hou ons sosiale media dop om uit te vind hoe om 'n eksemplaar van die publikasie te wen.

EINDIG


Why OFM

OFM, the Sound of Your Life, is Central South Africa’s premier commercial radio station, offering a mix of music, news and entertainment. The station celebrated 35 years in the broadcasting industry in 2021. OFM is part of the Central Media Group, with its head office in Bloemfontein, and a satellite studio in Welkom.

The station serves the affluent SEM 7-10 economically active marketplace with a broadcast footprint across the Free State, Northern Cape, southern Gauteng and North West. OFM is synonymous with the people of Central South Africa, and includes a full spectrum of listeners, from urban working moms and dads to corporate professionals, as well as rural communities and agricultural producers.

The station has an incredibly loyal and supportive audience. OFM enjoys one of the highest occurrences of time spent listening to the radio in South Africa. This is achieved by the station’s great music offerings – such as playing listeners their favourite songs on the Request Network and counting down Central South Africa’s 30 biggest hits on the Central SA Top 30.

OFM offers several niche features – including a dedicated agricultural programme with three additional agricultural news updates a day, as well as a dedicated business programme with two additional economic news updates throughout the day.

Sport is close to OFM listeners’ hearts and is what brings much of Central South Africa together. The station is a proud partner, sponsor and supporter of the Cheetahs, Griquas and Leopards rugby teams, as well as the Knights, Northern Cape Heat and North West Dragons cricket teams. OFM is committed to living the real good life, while at the same time helping Central South Africans to live their best lives.


Waarom OFM

OFM, die klank van jou lewe, is Sentraal-Suid-Afrika se voorste kommersiële radiostasie, wat ’n verskeidenheid musiek, nuus en vermaak bied. Die stasie het in 2021, 35 jaar in die uitsaaiwese gevier. OFM is deel van die Central Media Group, met sy hoofkantoor in Bloemfontein, en 'n satellietateljee in Welkom.

Die stasie bedien die welvarende SEM 7-10 ekonomies aktiewe mark met 'n uitsaaigebied wat die Vrystaat, Noord-Kaap, Suid-Gauteng en Noordwes insluit. OFM is sinoniem met die mense van Sentraal Suid-Afrika, en sluit 'n volle spektrum van luisteraars in, van stedelike werkende ouers, tot korporatiewe professionele persone, sowel as landelike gemeenskappe en landbouprodusente.

Die stasie het 'n ongelooflike lojale en ondersteunende gehoor. OFM geniet van die hoogste voorkoms van tyd wat spandeer word om na die radio te luister in Suid-Afrika. Dit word bereik deur die stasie se gepaste musiekaanbiedinge – luisteraars kan hul gunstelingliedjies op die Request Network versoek en op Saterdae kan hulle inskakel om saam Sentraal-Suid-Afrika se 30 grootste treffers op die Central SA Top 30 af te tel.

OFM bied verskeie niskenmerke – insluitend 'n toegewyde landbouprogram met drie bykomende landbounuusopdaterings per dag, sowel as 'n toegewyde besigheidsprogram met twee bykomende ekonomiese nuusopdaterings deur die loop van die dag.

Sport lê OFM-luisteraars na aan die hart en dit is wat baie Sentraal-Suid-Afrikaners bymekaar bring. Die stasie is 'n trotse vennoot, borg en ondersteuner van die Cheetahs-, Griekwas- en Luiperds-rugbyspanne, asook die krieketspanne van die Knights, Northern Cape Heat en North West Dragons. OFM is daartoe verbind om die regte, goeie lewe te lei, en terselfdertyd Sentraal-Suid-Afrikaners te help om hul beste lewens te lei.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.