Caroline-Grace op OFM Nights
18:08 Fri, 25 Jan 2019
Caroline-Grace op OFM Nights  | News Article
Ons het opgevang met die beeldskone sangsensasie Caroline Grace. Sy is 'n baie besige dame en ons gesels ook bietjie oor hoe gereeld sy haar man Heinrich Brüssow sien. Ons verwag nog groot dinge van hierdie talent!


Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more