On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Nikki
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agriculture

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse

───   ELSABÉ RICHARD 05:00 Thu, 15 Dec 2022

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse | News Article
FOTO: AMT/Facebook.

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe.

Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. 

Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik.

Sien onderstaande PODCAST

Derksen sê speenkalwers, onder 200kg, het teen R39,20 per kg verkoop, terwyl speenkalwers tussen 200kg en 250kg, teen R37,00 per kg, en speenkalwers oor 250kg, teen R36,10 per kg verkoop het.

Ander veilingspryse vir beeste: 

A-klas beeste
R33,03 per kg






B-klas beeste
R27,72 per kg






C-klas vet koeie
R26,94 per kg






Maer koeie
R21,12 per kg

Slagbulle
R27,17 per kg














Skape







Stoorlammers
R40,53 per kg






Slaglammers
R41,13 per kg






Stoorskape
R34,44 per kg






Vetskape
R36,12 per kg














Bokke







Lammers
R49,11 per kg






Ooie
R40,04 per kg














Vir meer inligting besoek vleisprys.co.za.

OFM-nuus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.