On Now
Weekends 20:00 - 23:59
The Music Man Mix The Music Man
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agriculture

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse

───   ELSABÉ RICHARD 05:00 Thu, 14 Jul 2022

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse | News Article

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe.

Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. 

Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. 

Sien onderstaande PODCAST

Derksen sê speenkalwers, onder 200kg, het teen R36,50 per kg verkoop, terwyl speenkalwers tussen 200kg en 250kg, teen R35,10 per kg verkoop het.

Ander veilingspryse vir beeste: 

C-klas vet koeie
R24,75 per kg






Maer koeie
Wissel tussen R18, 00 en R21,12 per kg

Slagbulle
R26,12 per kg














Skape







Stoorlammers
R52,10 per kg






Stoorskape
R36,03 per kg






Vetskape
R34,10 per kg














Bokke







Lammers
R58,17 per kg






Ooie
R45,27 per kg














Vir meer inligting besoek vleisprys.co.za.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.