On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

National

ANC-LPs kan nou volgens hul gewete stem tydens mosie van wantroue

───   05:31 Fri, 23 Jun 2017

ANC-LPs kan nou volgens hul gewete stem tydens mosie van wantroue | News Article
President Jacob Zuma (Gallo images)

Johannesburg - Opposisiepartye glo ANC-LPs sal nou volgens hul gewete kan stem tydens die opkomende mosie van wantroue in President Jacob Zuma.


Dít nadat die Grondwethof Donderdag beslis het dat die speaker van die nasionale vergadering, Baleka Mbete, wel die mag het om te besluit op ’n geheime stemming oor so ’n mosie.


Maryke Vermaak doen verslag.



Intussen sê die DA hy gaan Mbete vra om die mosie van wantroue so gou as moontlik te skeduleer. Die DA se James Selfe sê hulle sal seker maak dat die Speaker 'n rasionele besluit neem oor die stemming. Hy sê haar besluit moet in ooreenstemming met die Grondwet, in belang van vryheid, regverdigheid en die mense van Suid-Afrika wees.


JacarandaFM

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.