Local News
Lejweleputswa ANC voorsitter wil haar party herenig─── 12:49 Tue, 19 Jun 2012
![Lejweleputswa ANC voorsitter wil haar party herenig Lejweleputswa ANC voorsitter wil haar party herenig | News Article](https://oscar.ofm.co.za/img/Default_525x394.jpg?w=600&h=300&mode=crop&anchor=middlecenter&scale=both?w=600&h=300&mode=crop&anchor=middlecenter&scale=both)
Ntsiepe Masoetsa
Virginia - Nuutverkose Lejweleputswa ANC voorsitter, Mathabo Leeto, sê haar doelwit is om die party in die streek te herenig. Leeto is die naweek tydens 'n kongres op Virginia verkies. Sy het benadruk dat die ekonomie van die streek 'n oplewing dringend nodig het. Leeto sê die streek is gereed vir die provinsiale kongres wat geskeduleer is om die naweek op Parys plaas te vind.
Lejweleputswa ANC voorsitter wil haar party herenig: