Local News
Hoërskool Diamantveld mega-trots op slimkop─── KARIEN JORDAAN 15:11 Mon, 15 Oct 2012

Karien Jordaan.
Kimberley - Kimberley se Hoërskool Diamantveld gloei van trots nadat een van sy leerlinge bekroon is as wenner van die Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade se junior afdeling.
Lourens van Niekerk, 'n graad 9-leerder het die blye nuus Saterdagaand in Pietermaritzburg verneem dat hy 22 000 deelnemers uitgestof het.
Hy sê sy talent is waarskynlik geneties, aangesien sy oupa 'n wiskunde-onderwyser was.
Hy het ook groot lof vir sy onderwyser, Nina Scheepers.
'n Graad 12-leerder van Benoni High, Dylan Nelson, was die wenner in die senior afdeling.

Lourens van Niekerk: