On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Extra time

Saterdag Sport Braai resep: Gebakte beestong met mosterdsous

───   14:04 Sat, 24 Dec 2016

Saterdag Sport Braai resep: Gebakte beestong met mosterdsous | News Article
http://1.bp.blogspot.com/-VMYTxqUpKyA/UrhFuTkrq9I/AAAAAAAABFM/BtC2nKGTX6Q/s1600/GEBAKTE+MOSTERDTONG.png

Perfek vir kersfees

Jy benodig:

  • 1 gepekelde beestong
  • 3 kruienaeltjies
  • 12ml bruinsuiker
  • 125ml witsuiker
  • 30ml kookolie
  • 30ml koekmeelblom
  • 3ml sout
  • 60ml mosterdpoeier
  • 5ml peperkorrels
  • 250ml kookwater
  • 12.5ml wit asyn
  • 12.5ml mayonnaise
  • Sap van een suurlemoen
  • Broodkrummels

Metode:

  • Rol die tong op en bind dit met ‘n tou vas
  • Kook sag in baie kookwater en voeg naeltjies, bruinsuiker en peperkorrels by
  • Plaas die tong op ‘n bord sodra dit sag is en trek die velle af
  • Laat dit afkoel en plaas in die yskas voordat jy dit in skywe sny.
  • Meng witsuiker, koekmeelblom, mosterd, sout en water in ‘n bak.
  • Plaas die tong in ‘n bake en gooi die sous oor.
  • Sprinkel broodkrummels oor
  • Bak vir 30 minute teen 180°C

Bron

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.