Agri Hour
Bronne van internet in die platteland gaan verander, meen kenner─── 07:54 Mon, 30 Sep 2019
Ons gesels weer vandag met ’n kenner van sosiale media in die landbousektor, Tjoepie Groenewald.
Hy gesels oor die tweede en derde generasie van kommunnikasie-tegnologie. Groenewald verduidelik ook verder oor die verskillende wyses van internet-kommunikasie. Hy voorspel dat bronne van die internet op die platteland vorentoe kan verander en gee kundige advies daaroor.
OFM se Pieter Möller het met Groenewald gepraat...
Sien onderstaande PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus