Agri Hour
Landbou-ekonoom verduidelik wat droogtehulp behels─── 05:46 Thu, 17 Oct 2019
'n Landbou-ekonoom, dr. Frikkie Maré verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), gesels vanoggend oor die voortslepende droogte en hoe dit veeprodusente in die land raak.
Maré verduidelik ook wat droogtehulp behels en wat die oorsprong daarvan is. Hy spel ook die rol van die regering uit wat droogtehulp aan betref en wat moontlike verligting sal bied.
Pieter Möller het met hom gepraat...
Sien onderstaande PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
Frikkie Maré: