Agri Hour
Die regering kan bydra tot ‘n volhoubare melkbedryf─── CHRISTAL-LIZE MULLER 07:08 Wed, 12 Sep 2018
Die Departement van Landbou in die Vrystaat kan ‘n groot rol speel in die uitbreiding van die plaaslike melkbedryf.
Bestaande nuwelingboere kan met die nodige staatsbefondsing, opleiding en mentorskapprogramme volhoubaar boer. Dit is die mening van die Vrystaatse Melkprodusente-organisasie (MPO) se voorsitter, Fanie Ferreira. Hy en ander produsente het verlede week met die LUR van Landbou in die provinsie, Benny Malakoane, vergader, oor onder meer die volhoubaarheid van die plaaslike melkbedryf… OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Ferreira gepraat…
Ditwas die MPO in die Vrystaat se voorsitter, Fanie Ferreira.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus