Special Reports
Feature: Rosendal Dam Projek─── 10:49 Wed, 14 Nov 2012
Owen Kock -
Die Rosendal Dam Projek, wat vir volgende jaar beplan word, beoog nie net om water aan die dorp en omliggede dele te verskaf nie, maar dit kan ook heelwat werksgeleenthede skep.
Owen Kock het gaan ondersoek instel wat in die pyplyn is sou die projek van stapel gestuur word.